'Kaf (soera)
'Kaf (Arabies: ق, "Kôf") is die 50ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 45 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
ق Soera 50 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | 'Kaf | |
Transliterasie | 'Kaaf | |
In Afrikaans | "Kôf" | |
Deel | 26 | |
Ajat | 45 | |
Opsomming
wysigDie naam van die hoofstuk kom van die allegoriese letter (muqatta'at) Kôf,[1] waarmee dit begin. Begrippe in die soera handel oor die herrysenis en oordeelsdag.
Verwysings
wysig- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki How vertaal.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJacques LootsP.C. SchooneesS.W. LiebenbergW.H. BoshoffPaul LouwTienie HollowaySpesiaal:Onlangse wysigingsWillem KampCarles PuigdemontKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024SeksJohan BadenhorstAfrikaanse Wiki HowSeksposisieVarkgriepWikipedia:GebruikersportaalGordelroosSwangerskapApokkeCleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeRina HugoKategorie:SaadjiesWikipedia:OmtrentWiki HowAfrikaansTweede WêreldoorlogWikipedia:GeselshoekieLys van Suid-Afrikaanse musikantePieter GroenewaldSuid-AfrikaWikipedia:HulpNasionale eenheidsregeringLongontstekingLeon SchreiberSeksuele penetrasie2024 Oostenrykse Grand Prix