19de eeu v.C.
eeu
(Aangestuur vanaf 1826 v.C.)
Die 19de eeu v.C. het geduur van 1900 tot 1801 v.C.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/79/SenusretIIPyramid.jpg/250px-SenusretIIPyramid.jpg)
Gebeure
wysig- Hetieteryk in Anatolië.
- 1900 v.C.: Proto-Griekse invalle in Griekeland.
- Omstreeks 1900 v.C.: Die val van die Sumeriese dinastie.
- Omstreeks 1900 v.C.: Die Mokaja aan die Stille Oseaan by die hedendaagse Mexiko maak kakaodrankies.
- Omstreeks 1897 of 1880 v.C.: Senoesret II van Antieke Egipte se 12de Dinastie begin regeer.
- 1878 of 1874 v.C.: Farao Senoesret II sterf.
- 1878 of 1874 v.C.: Farao Senoesret III begin regeer in Egipte.
- 1876 v.C.: Die Israeliete kom in Egipte aan ná twee jaar van hongersnood, volgens een vertolking van interne Bybelse chronologie; ’n alternatiewe datum is 1986 v.C.).
- Omstreeks 1860 v.C.: Farao Senoesret III lei veldtogte teen Nubië.
- 1855 of 1839 v.C.: Farao Senoesret III sterf.
Dekades en jare
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontT20I-wêreldbeker 2024Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuSeksApokkeVarkgriepWikipedia:GebruikersportaalWiki HowLys van Griekse mitologiese figureSeksposisieSwangerskapLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GeselshoekieWikipedia:OmtrentJacques LootsSkildklierTienie HollowayGordelroosTweede WêreldoorlogWikipedia:HulpW.H. BoshoffGalblaasThys die BosveldklongKrieketHartversakingCleopatra VIINic de JagerVingerseksEthiopiëP.C. SchooneesSuid-AfrikaSeksuele penetrasieS.W. LiebenbergAfrikaansJoodse kalenderWikipedia:Welkom nuwelinge