Aeriél Miranda

Aeriél Miranda (gebore 3 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Straight Outta Compton (2015) en in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010), The Nine Lives of Chloe King (2011), en Pretty Dirty Secrets (2012).

Aeriél Miranda
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamAeriél Christine Gabrielle "ARI" Miranda
Geboorte3 April 1992 (1992-04-03) (32 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2015: Straight Outta Compton
  • 2017: Almost Amazing

Televisiereekse

wysig
  • 2010: Pretty Little Liars
  • 2011: The Nine Lives of Chloe King
  • 2012: Pretty Dirty Secrets
  • 2018: Question 50 TV show

Televisierolprente

wysig
  • 2017: Bridal Boot Camp

Video's

wysig
  • 2016: African Booty Scratcher

Eksterne skakels

wysig