Afrika-olifant

Die Afrika-olifante (Loxodonta) is 'n genus van olifante. Die genus omvat twee lewende spesies, naamlik die Savanne-olifant en die Afrika-woudolifant.

Afrika-olifante
Savanne-olifant (L. africana) in Tanzanië en Afrika-woudolifant (L. cyclotis) in die Kongo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Loxodonta
Spesies

Sien teks.

      verspreiding van die twee Afrika-olifante (2007), naamlik L. africana en L. cyclotis
'n Savanne-olifant in die Huabriviervallei, Namibië

Fossiele van die genus is slegs in Afrika gevind, waar hulle in die middel-Plioseen ontwikkel het.

Bulle van die savanne-olifant kan tot 3,64 meter hoog word en 5 455 kg weeg. Dit is die grootste lewende olifantspesie. Die koeie kan 3 meter hoog word en 3 636 kg tot 4 545 kg weeg.[1]

Spesies

wysig
'n Trop savanne-olifante haas hul na Gemsbokvlakte-watergat in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.

Verwysings

wysig
  1. Laurson, Barry & Bekoff, Marc 1978. Loxodonta africana. Mammalian Species 92: 1–8. [1]

Eksterne skakels

wysig