Al-Mulk (Arabies: الملك, "Die Koninkryk") is die 67ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 30 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die naam van die soera kom uit vers 1.

الملك
  Soera 67 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Mulk
TransliterasieAl-Moelk
In Afrikaans"Die Koninkryk"
Deel29
Ajat30

Opsomming

wysig

Die hoofstuk lê klem daarop dat geen individu sy wil aan iemand anders kan opdwing nie; hy mag net leiding gee en 'n voorbeeld stel (vers 26).[1]

Verwysings

wysig
  1. Guppy, Shusha, For the good of Islam The Observer, 15 December 1991

Skakels

wysig
Vorige soera:
At-Tahrim
Die KoranVolgende soera:
Al-'Kalam
Soera Al-Mulk

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114