Alex Reid (vegter)

Alex Reid (gebore 21 Julie 1975) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Killer Bitch (2010), Iron Monk (2012), Retribution (2017), en Thule.

Alex Reid
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamAlexander Aristides Reid
Geboorte21 Julie 1975 (1975-07-21) (48 jaar oud)
NasionaliteitEngels
Kinders1
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2010: Killer Bitch
  • 2012: Iron Monk
  • 2014: Beyond the Cage
  • 2017: Retribution
  • 2018: Game of Two Halves
  • 2018: Art Is Dead
  • Thule
  • Man Unlicensed

Televisiereekse

wysig
  • 2001: Big Brother's Little Brother
  • 2005: The Jeremy Kyle Show
  • 2005: Celebrity Big Brother's Big Mouth
  • 2009: What Katie Did Next
  • 2010: Katie & Alex: For Better for Worse
  • 2011: The Hotel
  • 2012: The Exclusives
  • THULE-The Society

Televisierolprente

wysig
  • 2010: Bamma 4
  • Broken Britain

Video's

wysig
  • 2001: Hollyoaks: Indecent Behaviour

Eksterne skakels

wysig