Alte Feste

Alte Feste
'n Beeld van die museum.
Die Alte Feste in Windhoek, 2006

PlekWindhoek
LandNamibië
Tipe museumMilitêre geskiedenis en plekke
Webtuistewww.nhc-nam.org/AlteFeste

Die Alte Feste (die naam beteken ou vesting in Duits) is 'n gebou in Namibië se hoofstad Windhoek. Die Alte Feste is op 18 Oktober 1890 deur die Schutztruppe onder Hauptmann Curt von François as militêre vesting opgerig om die vrede tussen die strydende Namas en Hereros te bewaar. Daarmee is ook die stad Windhoek gestig. Vandag is dit die nasionale museum van Namibië.

Die Alte Feste in 1891

Bronne

wysig
  • (de) Conny von Dewitz: Windhoek. Der kleine Stadtführer. Kuiseb-Verlag, Windhoek 2009, ISBN 978-3-941602-17-5.

Eksterne skakels

wysig

22°34′10″S 17°5′18″O / 22.56944°S 17.08833°O / -22.56944; 17.08833

🔥 Top keywords: