Az-Zalzala

Az-Zalzala (Arabies: الزلزلة, "Die Aardskudding") is die 99ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 8 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar, hoewel dit betwis word.

الزلزلة
  Soera 99 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans(betwis)
In ArabiesAl-Zalzala
In Afrikaans"Die Aardskudding"
Deel30
Ajat8

Opsomming

wysig

Die naam van die soera kom uit vers 1. Op die oordeelsdag, "wanneer die aarde geweldig sal skud,[1] sal mense volgens hulle dade geoordeel word.

Verwysings

wysig
  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

wysig
Vorige soera:
Al-Bayyina
Die KoranVolgende soera:
Al-Adiyat
Soera Az-Zalzala

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114