Beskermde gebied

'n Beskermde gebied of bewaringsgebied is 'n plek wat beskerm word vir sy natuurlike, kulturele of ander waarde.

'n Sebra in die Nasionale Krugerwildtuin in Suid-Afrika.

Volgens die IUBN (World Conservation Union) is 'n beskermde gebied: "'n gebied op land en/of see wat toegewy word aan die beskerming en die bewaring van biologiese diversiteit".

Die IUBN onderskei tussen ses kategorieë van beskermde gebiede:

KodeNaamNederlandse naamEngelse naam
I:Ia Natuurreservaat
Ib wildernisgebied
Natuurreservaat
wildernisgebied
nature reserve
wilderness area
II:Nasionale parkNationaal parkNational park
III:NatuurmonumentNatuurmonumentNatural Monument
IV:Habitat/LeefomgewingHabitat/LeefomgevingHabitat/Species Management Area
V:Beskermde landskap/seelandskapBeschermd landschap/zeelandschapProtected Landscape/Seascape:
VI:Natuurlike brongebiedNatuurlijk-bronnengebiedManaged Resource Protected Area

Eksterne skakels

wysig