Bleeksingvalk
Die Bleeksingvalk (Melierax canorus) is 'n algemene standvoël wat voorkom aan die weste van Suid-Afrika, Namibië en Botswana. Die voël is 48 – 62 cm groot, weeg 620 - 1 400 g met 'n vlerkspan van 1.1 meter. Die voël is 'n veelsydige jagter. In Engels staan die voël bekend as Pale chanting goshawk.
Bleeksingvalk | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. canorus |
Binomiale naam | |
Melierax canorus (Thunberg, 1799) |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/97/Goshawk1.jpg/220px-Goshawk1.jpg)
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Melierax canorus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Melierax canorus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakel
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante