Barlowse lewerik
(Aangestuur vanaf Calendulauda barlowi)
Die Barlowse lewerik (Calendulauda barlowi) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël in dorre bossieveld en begroeide duine. Die voël is 17–18 cm groot en weeg 26–36 gram. Dit het verbaster met die Karoolewerik tussen Port Nolloth en die Oranjerivier. In Engels staan die spesie bekend as Barlow's lark.
Barlowse lewerik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. barlowi |
Binomiale naam | |
Certhilauda barlowi (Roberts, 1937) | |
![]() | |
verspreiding | |
Sinonieme | |
Calendulauda barlowi |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons het meer media in die kategorie Barlowse lewerik.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante