Mooimeisie
(Aangestuur vanaf Chrysococcyx cupreus)
Die Mooimeisie (Chrysococcyx cupreus) is 'n koekoek in die Cuculidae familie.
Mooimeisie | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie by St. Lucia, KwaZulu-Natal | |
![]() | |
Wyfie te Eshowe, KwaZulu-Natal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. cupreus |
Binomiale naam | |
Chrysococcyx cupreus (Shaw, 1792) |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/35/Chrysococcyx_cupreus_MHNT.ZOO.2010.11.150.23.jpg/220px-Chrysococcyx_cupreus_MHNT.ZOO.2010.11.150.23.jpg)
Verspreiding
wysigDie Mooimeisie kom in die volgende lande voor:
Angola, Botswana, Burundi, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Rwanda, São Tomé en Príncipe, Senegal, Sierra Leone, Suid-Afrika, Sudan, eSwatini, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië, en Zimbabwe.
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik die groenrugkwêkwêvoëls as broeigasheer.
Ander name
wysig- Engelse naam: Emerald Cuckoo
- Wetenskaplike naam: Chrysococcyx cupreus
Sien ook
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante