Cobus Rossouw jr.

rolprentregisseur

Cobus Rossouw jr. is 'n rolprentregisseur en die seun van die bekende Afrikaanse akteur Cobus Rossouw.Hy was die regisseur van Getroud met rugby (rolprent).[1]

Cobus Rossouw jr.
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Rolprentregisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig
  • Kruispad, TV-reeks
  • Getroud met Rugby, TV-reeks
  • Getroud met rugby (rolprent)
  • Binnelanders

Verwysings

wysig