Djedda (Arabies: جدة, Jeddah – „die Sterke“) is die tweede grootste stad in Saoedi-Arabië naas Riad met 'n bevolking van 4 500 000 in 2008. Die historiese stadsentrum van Djedda is in 2014 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Djedda
جدة

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
 ProvinsieMakkah
 Koördinate21°32′36″N 39°10′22″E / 21.54333°N 39.17278°O / 21.54333; 39.17278
 Gestig op5de eeu v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal1 320 vk km
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2008)4 500 000
 - Bevolkingsdigtheid3 409/vk km
 TydsoneUTC +3
 BurgemeesterAdil Faqeeh
 Amptelike webwerfjeddah.gov.sa

Susterstede

wysig

Djedda het 23 susterstede, ook bekend as tweelingstede.

Eksterne skakels

wysig