Elagabalus

Romeinse keiser van 218 tot 222

Marcus Aurelius Antoninus, algemeen bekend as Elagabalus of Heliogabalus, was keiser van die Romeinse Ryk van 218 - 222.

Elagabalus
Keiser van die Romeinse Ryk
Beeld in Kapitolynse Museum
Beeld in Kapitolynse Museum
Regeer218-222
Volle naamMarcus Aurelius Antoninus
Gebore
Oorlede222
VoorgangerMacrinus
OpvolgerSeverus Alexander
VorstehuisSeveriese dinastie
MoederJulia Soaemias
Eggenote1. Julia Paula (219)
2. Aquilia Severa (220)
3. Annia Faustina (221)
4. Aquilia Severa (221) (opnuut)

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig