Enfant terrible (uitdrukking)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Enfant terrible is 'n uitdrukking van Franse oorsprong wat letterlik vertaal "verskriklike kind" beteken, en in die letterlike betekenis as aanduiding geld vir 'n kind wat sy ouers in verleentheid bring deur ontydig geplaaste opmerkings of ongepaste handelinge.
In Afrikaans word die uitdrukking veral gebruik as aanduiding vir 'n persoon wat deur sy onverantwoordelike opmerkings of wanaangepaste gedrag die belange van ander in gevaar bring. Die uitdrukking word ook, soms in ironiese sin, gebruik om 'n aweregse, onkonvensionele of andersdenkende persoon binne 'n bepaalde groep aan te dui. Daar word dan byvoorbeeld soos volg opgemerk: "André P. Brink was die enfant terrible van die Afrikaanse letterkunde"
Notas
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki How vertaal. |
🔥 Top keywords: TuisbladApokkeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsJacques LootsTienie HollowayThys die BosveldklongCarles PuigdemontVarkgriepSeksWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIISwangerskapWikipedia:GebruikersportaalSeksposisieGordelroosLys van vertalings in AfrikaansS.W. LiebenbergHartversakingVeelvuldige skleroseTweede WêreldoorlogSkildklierWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowPaul LouwSeksuele penetrasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:Welkom nuwelingeSuid-AfrikaGoogleOraniaWikimedia-stigtingVlag van die Verenigde KoninkrykWikipedia:SandputBloeddrukVingerseksGalblaasWikipedia:Omtrent