Geelwewer
Die Geelwewer (Ploceus subaureus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld, savanne en tuine. Hulle broei koloniaal in rietplate en bome naby water en is poliginies. Die nes is kompak en sonder 'n ingangstonnel. Die voël is 15 cm groot en weeg 22 - 39 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow Weaver.
Geelwewer | |
---|---|
![]() | |
Geelwewer in Zanzibar. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. subaureus |
Binomiale naam | |
Ploceus subaureus (Smith, 1839) |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Ploceus subaureus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante