Gekroonde neushoringvoël
Die Gekroonde neushoringvoël (Tockus alboterminatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in droë seisoen. Die voël is 50 – 54 cm lank en weeg 180 – 330 g. In Engels staan die voël bekend as die Crowned hornbill.
Gekroonde neushoringvoël | |
---|---|
![]() | |
'n Volwasse T. a. suahelicus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. alboterminatus |
Binomiale naam | |
Tockus alboterminatus (Büttikofer, 1889) | |
![]() | |
Verspreiding in blou. |
Fotogalery
wysig- Voorkant
- Rugkant
- Illustrasie, 1822
- Nabyskoot van die snawel
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Tockus alboterminatus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Tockus alboterminatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante