Gewone stormswael
voëlspesie
Die Gewone stormswael (Oceanites oceanicus) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 15 – 19 cm groot en weeg 30 - 40 g met 'n vlerkspan van 38 - 42 sentimeter. Daar broei 6 miljoen pare in subantarktiese eilande en Antarktika. In Engels staan die voël bekend as Wilson's storm-petrel.
Gewone stormswael Geelpootstormswael | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. oceanicus |
Binomiale naam | |
Oceanites oceanicus Kuhl, 1820 | |
![]() | |
Verspreiding in blou |
Fotogalery
wysig- Kenmerkende geel gewebde pote.
- Let op die band op die boonste vlerke (sekondêre dekvere)
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Oceanites oceanicus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Oceanites oceanicus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante