Giovanni Domenico Cassini
Giovanni Domenico Cassini (8 Junie 1625 – 14 September 1712) was 'n Franse wiskundige, sterrekundige, ingenieur en astroloog van Italiaanse afkoms. Hy is gebore in Perinaldo naby Nice. Hy het vier mane van die planeet Saturnus ontdek en ook dat die ringe om Saturnus verdeel is.
Giovanni Domenico Cassini | |
Gebore | 8 Junie 1625 Perinaldo naby Nice, Republiek van Genua |
---|---|
Oorlede | 14 September 1712 (op 87) Parys, Frankryk |
Blyplek | Italië, Frankryk |
Nasionaliteit | Italië (1625–1673) Frankryk (1673–1712) |
Vakgebied | Wiskunde, Sterrekunde, Ingenieurswese en Astrologie |
Instelling(s) | Universiteit van Bologna |
Alma mater | Jesuïete-kollege in Genua |
Bekend vir | Cassini se afdeling, Cassini se wette, Cassini se ovaal |
Ontdekte mane
wysig- Iapetus op 25 Oktober 1671
- Rea op 23 Desember 1672
- Dione en Tethis op 21 Maart 1684
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Giovanni Domenico Cassini.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekS.W. LiebenbergTienie HollowayJacques LootsWillem KampApokkePaul LouwSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepWikipedia:GebruikersportaalSwangerskapSeksSeksposisieDemensieGordelroosCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieWiki HowSkildklierThys die BosveldklongWikipedia:OmtrentHartversakingTweede WêreldoorlogT20I-wêreldbeker 2024LongontstekingWikipedia:Welkom nuwelingeSuid-AfrikaPlaasjapieGalblaasNierversakingWikipedia:HulpWikipedia:Nuus vir gebruikersHulp:Verwydering van instandhoudingsjablonePokkePeach van PletzenAngina pectorisWikipedia:Algemene spelfoute