Grondmagte van die Russiese Federasie

Die Grondmagte van die Russiese Federasie (Russies: Сухопутные войска Российской Федерации, Soegopoetnije vojska Rossijskoj Federatsii) is die landmagte van die Gewapende Magte van die Russiese Federasie, gevorm uit dele van die ineengestorte Sowjetweermag in 1992.

Russiese Grondmagte (of Leër)
Embleem van die Russiese Grondmagte
Embleem van die Russiese Grondmagte
Embleem van die Russiese Grondmagte
Gestig17 Januarie 1992
LandRusland
Onderdeel vanGewapende Magte van die Russiese Federasie
TipeLeër
SpesialisasieGrondoorlogvoering
Artilerie-oorlogvoering
HoofkwartierFrunzenskaya Embankment 20-22, Moskou
Aantal lede285,000 personeel (2014)[1]
Kommandostruktuur
VeldslaeBurgeroorlog in Tadjikistan
Oos-Prigorodniese konflik
Oorlog in Abchasië
1993 Russiese konstitusionele krisis
Eerste Tsjetsjeense Oorlog
Inval in Dagestan
2008 Russies-Georgiese Oorlog
Tweede Tsjetsjeense Oorlog
Insurgensie in Noord-Kaukasus
2014 Russiese militêre ingryping in die Oekraïne
OnderskeidingKolonel-Generaal Oleg Salyukov

Die huidige Russiese Leër is in Januarie 1992 gestig en volg die Sowjetleër op, ná die ontbinding van die voormalige Sowjetunie aan die einde van die Koue Oorlog in Desember 1991.

Die vorming van hierdie magte stel ekonomiese uitdagings ná die ineenstorting van die Sowjetunie, en vereis ook hervorming van mag tydens die oorgang na professionalisme.

Verwysings

wysig
  1. Internasionale Instituut vir Strategiese Studies: Die Militêre Ewewig 2014, p.181
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki How vertaal.