Henry Charles Hull

Henry Charles Hull (1860 – 1932) was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister, gebore in 1860. Hy bekwaam homself as 'n prokureur en vestig hom aan die Witwatersrand. Hy was 'n lid van die Reform Commitee en is na die Jameson-inval skuldig bevind aan hoogverraad. Hy veg in die Tweede Vryheidsoorlog en word later lid van die Transvaalse Wetgewende Raad waar hy sterk gekant is teen die invoer van Chinese arbeid. Onder verantwoordelike bestuur was Hull Minister van Finansies in die Transvaalse Kabinet en een van die afgevaardigdes na die Nasionale Konvensie. Hy word Minister van Finansies in die eerste Unie-kabinet. Hy is in 1932 oorlede.

Henry Charles Hull

1ste Minister van Finansies
Ampstermyn
15 September 1910 – 1912
Eerste ministerLouis Botha
Voorafgegaan deurNuwe amp
Opgevolg deurJan Christian Smuts

Persoonlike besonderhede
Gebore1860
Sterf1932
Politieke partySuid-Afrikaanse Party
Oorloë/VeldslaeTweede Vryheidsoorlog

Bron

wysig
🔥 Top keywords: