Drakensberglewerik
skaars, gelokaliseerde en endemiese standvoël in hooglandveld met kort gras
(Aangestuur vanaf Heteromirafra ruddi)
Die Drakensberglewerik (Heteromirafra ruddi) is 'n skaars, gelokaliseerde en endemiese standvoël in hooglandveld met kort gras. Die voël is 14 cm groot en weeg 25 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rudd's Lark. Die voël is kwesbaar weens habitatverlies en agteruitgang.
Drakensberglewerik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. ruddi |
Binomiale naam | |
Heteromirafra ruddi (Grant, 1908) | |
![]() | |
Verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Heteromirafra ruddi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante