Houthaan (astrologie)

乙酉

Die Houthaan (乙酉, yǐyǒu) is die 22ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, ; die element Hout en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houthaanjaar het in 2005 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 9 Februarie 2005 tot 28 Januarie 2006.

Houthaanjare

wysig
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Houthaanjare:

Jare van die Houthaan
0123456789
02676 v.C.2616 v.C.2556 v.C.2496 v.C.2436 v.C.2376 v.C.2316 v.C.2256 v.C.2196 v.C.2136 v.C.
102076 v.C.2016 v.C.1956 v.C.1896 v.C.1836 v.C.1776 v.C.1716 v.C.1656 v.C.1596 v.C.1536 v.C.
201476 v.C.1416 v.C.1356 v.C.1296 v.C.1236 v.C.1176 v.C.1116 v.C.1056 v.C.996 v.C.936 v.C.
30876 v.C.816 v.C.756 v.C.696 v.C.636 v.C.576 v.C.516 v.C.456 v.C.396 v.C.336 v.C.
40276 v.C.216 v.C.156 v.C.96 v.C.36 v.C.2585145205265
50325385445505565625685745805865
6092598510451105116512251285134514051465
701525158516451705176518251885194520052065
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 756 v.C.

Eksterne skakels

wysig
Vorige teken
Houtaap (甲申)
Houthaan (乙酉)Volgende teken
Vuurhond (丙戌)