IOL
IOL (afkorting vir Independent Online) is 'n Suid-Afrikaanse nuuswebwerf. Dit is voorheen deur Independent News & Media, die grootste uitgewer van drukmedia in Suid-Afrika, besit, en is in 2013 deur Sekunjalo Investments oorgekoop.
Sekunjalo Independent Media besit 55% van die maatskappy, die Openbare Beleggingskorporasie besit 25%, en twee Chinese staatsbeheerde instellings (China International Television Corporation en China Africa Development Fund) besit die oorblywende 25%.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Sam Sole en Craig McKune (28 Augustus 2014). "What's black and white and in the red all over?". Mail & Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2019. Besoek op 8 September 2014.
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJacques LootsP.C. SchooneesS.W. LiebenbergW.H. BoshoffPaul LouwTienie HollowaySpesiaal:Onlangse wysigingsWillem KampCarles PuigdemontKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024SeksJohan BadenhorstAfrikaanse Wiki HowSeksposisieVarkgriepWikipedia:GebruikersportaalGordelroosSwangerskapApokkeCleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeRina HugoKategorie:SaadjiesWikipedia:OmtrentWiki HowAfrikaansTweede WêreldoorlogWikipedia:GeselshoekieLys van Suid-Afrikaanse musikantePieter GroenewaldSuid-AfrikaWikipedia:HulpNasionale eenheidsregeringLongontstekingLeon SchreiberSeksuele penetrasie2024 Oostenrykse Grand Prix