Isotope van tennessien
Die chemiese element tennessien (Ts), met ’n atoommassa van ongeveer 289 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element beskou. Die twee isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd (albei minder as ’n sekonde).
Oorsig
wysigNuklied | Z (p) | N (n) | Isotopiese massa (u) | Halfleeftyd | Radioaktiewe verval | VP | Kernspin |
---|---|---|---|---|---|---|---|
293Ts | 117 | 176 | 14 ms | α | 289Mc | ||
294Ts | 117 | 177 | 78 ms | α | 290Mc |
Isotope per element
wysigBronne
wysig- R.B. Firestone, S.Y. Frank Chu & C.M. Baglin (1999) - Table of Isotopes (aanlyn weergawe van die CD-ROM)
- G. Audi, A.H. Wapstra, C. Thibault, J. Blachot & O. Bersillon (2003) - The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties, Nuclear Physics A, 729, pp. 3-128
- J.R. de Laeter, J.K. Böhlke, P. De Bièvre, H. Hidaka, H.S. Peiser, K.J.R. Rosman & P.D.P. Taylor (2003) - Atomic weights of the elements. Review 2000 (IUPAC Technical Report), Pure and Applied Chemistry, 75 (6), pp. 683–800
- M.E. Wieser (2006) - Atomic weights of the elements 2005 (IUPAC Technical Report), Pure and Applied Chemistry, 78 (11), pp. 2051–2066
- David R. Lide (2004) - CRC Handbook of Chemistry and Physics (85ste uitg.), hoofstuk 11, CRC Press - ISBN 978-0849304859
- Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wiki How
🔥 Top keywords: TuisbladApokkeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsJacques LootsTienie HollowayThys die BosveldklongCarles PuigdemontVarkgriepSeksWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIISwangerskapWikipedia:GebruikersportaalSeksposisieGordelroosLys van vertalings in AfrikaansS.W. LiebenbergHartversakingVeelvuldige skleroseTweede WêreldoorlogSkildklierWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowPaul LouwSeksuele penetrasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:Welkom nuwelingeSuid-AfrikaGoogleOraniaWikimedia-stigtingVlag van die Verenigde KoninkrykWikipedia:SandputBloeddrukVingerseksGalblaasWikipedia:Omtrent