January Jones
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
January Jones (gebore 5 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anger Management (2003), Unknown (2011), en X-Men: First Class (2011), en in die televisiereeks Mad Men (2007).
January Jones | |
![]() | |
Geboortenaam | January Kristen Jones |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2002: Taboo
- 2003: Anger Management
- 2005: The Three Burials of Melquiades Estrada
- 2006: Swedish Auto
- 2011: Unknown
- 2011: X-Men: First Class
- 2011: Seeking Justice
- 2013: Sweetwater
- 2014: Good Kill
Televisiereekse
wysig- 2007: Mad Men
- 2015: The Last Man on Earth
Televisierolprente
wysig- 2004: Love's Enduring Promise
- 2006: MovieReal: We Are Marshall
- 2007: The Making of 'Mad Men'
Video's
wysig- 2008: Establishing Mad Men
- 2008: Scoring 'Mad Men'
- 2011: Liam Neeson: Known Action Hero
- 2011: Unknown: What Is Known?
- 2011: Unknown: The Story
- 2011: Unknown: Interviews with Cast and Crew
- 2012: The Making of 'Seeking Justice'
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsLeon SchreiberCarles PuigdemontVarkgriepKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024Jacques LootsW.H. BoshoffSeksPaul LouwS.W. LiebenbergP.C. SchooneesTienie HollowayWillem KampPieter GroenewaldSwangerskapSeksposisieWikipedia:GeselshoekieWikipedia:GebruikersportaalGordelroosTweede WêreldoorlogApokkeWikipedia:OmtrentWikipedia:HulpHuisgenoot: Ware LewensdramasGalblaasWiki HowSkildklierSiviwe GwarubeAfrikaansJohn SteenhuisenSeksuele penetrasieAngina pectorisPornhubLongontstekingWikipedia:Welkom nuwelingeCleopatra VIIWikipedia:Sandput