Langstertlaksman
Die langstertlaksman (Corvinella melanoleuca) is 'n algemene standvoël van doringboomsavanne met kort gras. Hulle kom in pare of meer dikwels in groepe voor van 4 - 12 voëls.
Langstertlaksman | |
---|---|
![]() | |
C. m. expressa te Sabi Sand, en roepe van die nominale subspesie in Gauteng | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Urolestes Cabanis, 1850 |
Spesie: | U. melanoleucus |
Binomiale naam | |
Urolestes melanoleucus (Jardine, 1831) | |
Sinonieme | |
Corvinella melanoleuca |
Die voël is 40 – 50 cm groot (insluitende die stert) en weeg 60 - 95 gram. In Engels staan die voël bekend as die Magpie shrike.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/cf/Magpie_Shrikes%2C_Serengeti.jpg/220px-Magpie_Shrikes%2C_Serengeti.jpg)
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Urolestes melanoleucus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Urolestes melanoleucus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante