Lawra
Lawra (Grieks: Λαύρα; Russies: Ла́вра) het oorspronklik in Oosters-Ortodokse Kerke en sekere ander Oosters-Christelike gemeenskappe ’n groep selle of grotte vir kluisenaar-monnike beteken, met ’n kerk en soms ’n eetsaal as kern. Die woord kom van Grieks, waar dit "gang" beteken.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/28/Alexander_Nevsky_Lavra.jpg/300px-Alexander_Nevsky_Lavra.jpg)
Van die grootste en belangrikste kloosters in Rusland is lawras genoem, soos die Drie-eenheid-klooster van Sint Sergei en die Aleksander Nefski-klooster.
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Lavra
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsLeon SchreiberCarles PuigdemontVarkgriepKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024Jacques LootsW.H. BoshoffSeksPaul LouwS.W. LiebenbergP.C. SchooneesTienie HollowayWillem KampPieter GroenewaldSwangerskapSeksposisieWikipedia:GeselshoekieWikipedia:GebruikersportaalGordelroosTweede WêreldoorlogApokkeWikipedia:OmtrentWikipedia:HulpHuisgenoot: Ware LewensdramasGalblaasWiki HowSkildklierSiviwe GwarubeAfrikaansJohn SteenhuisenSeksuele penetrasieAngina pectorisPornhubLongontstekingWikipedia:Welkom nuwelingeCleopatra VIIWikipedia:Sandput