Lys van openbare vakansiedae in Frankryk

Wikimedia lysartikel

Hierdie is 'n lys van openbare vakansiedae in Frankryk:

DatumAfrikaanse NaamFranse naamOpmerking
1 JanuarieNuwejaarsdagJour de l'An 
6 JanuarieDriekoningedagFête des Rois 
2 FebruarieMarialigmisLa Chandeleur 
-PaasfeesPâquesSondag, datum variëer
-GesinsdagLundi de PâquesMaandag na Paasfees
1 MeiWerkersdagFête du Travail 
8 MeiOorwinningsdagVictoire 1945Einde van die Tweede Wêreldoorlog
-HemelvaartsdagAscensionDonderdag, 40 dae na Paasfees
-PinksterPentecôteSewende Sondag na Paasfees
14 JulieFranse Nasionale DagFête NationaleNasionale Dag
15 AugustusMariahemelvaartAssomption 
1 NovemberAllerheiligedagToussaint 
11 NovemberVeteranedagArmistice 1918Einde van die Tweede Wêreldoorlog
25 DesemberKersfeesNoël 
-Goeie VrydagVendredi saintBykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin
26 DesemberWelwillendheidsdagSaint ÉtienneBykomende vakansiedag in die départements Moselle, Bas-Rhin en Haut-Rhin
🔥 Top keywords: