Marie Laforêt
Franse sangeres en aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marie Laforêt (5 Oktober 1939 - 2 November 2019) was 'n Frans-Switserse sangeres en aktrise. As sangeres was sy bekend vir haar enkelsnit "Mon amour, mon ami". As aktrise was sy bekend vir haar rolle in Male Hunt en Who Wants to Kill Sara?.
Marie Laforêt | |
---|---|
Marie Laforêt in 1989 | |
Gebore | Maïtena Marie Brigitte Doumenach 5 Oktober 1939 |
Sterf | 2 November 2019 (op 80) Genolier, Switserland |
Nasionaliteit | Franse Switserse |
Beroep | sangeres aktrise |
Laforêt is op 2 November 2019 op die ouderdom van 80 in Genolier, Switserland oorlede.[1]
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: TuisbladApokkeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsJacques LootsTienie HollowayThys die BosveldklongCarles PuigdemontVarkgriepSeksWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIISwangerskapWikipedia:GebruikersportaalSeksposisieGordelroosLys van vertalings in AfrikaansS.W. LiebenbergHartversakingVeelvuldige skleroseTweede WêreldoorlogSkildklierWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowPaul LouwSeksuele penetrasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:Welkom nuwelingeSuid-AfrikaGoogleOraniaWikimedia-stigtingVlag van die Verenigde KoninkrykWikipedia:SandputBloeddrukVingerseksGalblaasWikipedia:Omtrent