Midden-Drenthe

Midden-Drenthe is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 34 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 346 km². Midden-Drenthe is in 1998 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Beilen, Smilde en Westerbork. Beilen is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Munisipaliteit:
Midden-Drenthe


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Nederland Nederland
 Koördinate52°51′N 6°30′O / 52.850°N 6.500°O / 52.850; 6.500
 Stigting1998
 ProvinsieDrenthe
 Oppervlakte: 
 - Totaal345,82 vk km
 Hoogte bo seevlakm
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Des. 2010)33 575
 - Bevolkingsdigtheid98/vk km


 TydsoneUTC +1
 - SomertydUTC +2
 Klimaat[[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur: 
 - Jaarlikse maksimum{{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie{{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum{{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie{{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae{{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party)Mieke Damsma (D66)
 Daaglikse bestuur{{{bestuur}}}
 Amptelike webwerfwww.middendrenthe.nl Edit this at Wikidata
 Wikimedia CommonsMidden-Drenthe

Plekke

wysig

Plekke in die munisipale gebied van Midden-Drenthe:
Balinge, Beilen, Bovensmilde, Brunsting, Bruntinge, Drijber, Elp, Eursinge, Garminge, Hijken, Hijkersmilde, Holthe, Hoogersmilde, Hooghalen, Laaghalen, Laaghalerveen, Lieving, Makkum, Mantinge, Nieuw-Balinge, Oranje, Orvelte, Smilde, Spier, Ter Horst, Westerbork, Wijster, Witteveen, Zuidveld en Zwiggelte.