Marionwalvisvoël
(Aangestuur vanaf Pachyptila salvini)
Die Marionwalvisvoël (Pachyptila salvini) is 'n walvisvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 26 – 29 cm groot en weeg 120 - 200 g met 'n vlerkspan van 54 - 64 sentimeter. Die voël is in grootte en kleur tussen die Breëbekwalvisvoël en Antarktiese walvisvoël. Daar is vyf miljoen pare wat broei op Prins Eduard-eiland en die Crozeteilande. In Engels staan die voël bekend as Salvin's prion.
Marionwalvisvoël | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. salvini |
Binomiale naam | |
Pachyptila salvini | |
Subspesies | |
P. salvini salvini (Mathews, 1912)[1] |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/68/Prion_de_Salvin_MHNT.jpg/220px-Prion_de_Salvin_MHNT.jpg)
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante