Paralimpiese Somerspele 1964

IIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1964

Gehou inTokio, Japan
Deelnemende lande20
Deelnemende atlete236 (165 mans, 71 vroue)
Items143 in 9 sporte
Openingseremonie8 November 1964
Sluitingseremonie12 November 1964
Amptelik geopen deurYoshiaki Kasai
Atlete-eedShigeo Aono
Beampte-eed(sedert 2008)
Olimpiese vlam(sedert 1992)
Vorige Spele1960: Rome (Italië)
Volgende Spele1968: Tel Aviv (Israel)

Die Paralimpiese Somerspele 1964 (Japannees: 第二回パラリンピック夏季競技大会 Dai Ni-kai Pararinpikku Kyōgi Taikai), destyds bekend as die 13de jaarlikse Internasionale Stoke Mandeville Spele,[1] is tussen 8 en 12 November 1964 in Tokio, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het sowat 236 atlete uit 20 nasies aan 143 items in 9 verskillende sportsoorte deelgeneem.[2]

Dit was die tweede Paralimpiese Spele wat aangebied is en tot die Paralimpiese Somerspele van 1988 die laaste wat by dieselfde plek aangebied is as die Olimpiese Somerspele. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Sover bekend was hierdie die eerste Paralimpiese Spele waaraan Suid-Afrika deelgeneem het. Suid-Afrika behaal 'n 6de plek met 19 medaljes. Hiervan was 8 goud, 8 silwer en 3 brons medaljes.

Die Olimpiese Somerspele 1964 is tussen 10 en 24 Oktober in Tokio gehou.

Sporte

wysig

9 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

wysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

wysig
Die Australiese span tydens die openingseremonie in 1964

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Verenigde State (USA)504132123
2  Verenigde Koninkryk (GBR)3918232061
3  Italië (ITA)14151645
4  Australië (AUS)1211730
5  Rhodesië (RHO)6105217
6  Suid-Afrika (RSA)988319
7  Israel (ISR)20731121
8  Argentinië (ARG)246151637
9  Wes-Duitsland (FRG)52512
10  Nederland (NED)846414
11  Frankryk (FRA)642511
12  Oostenryk (AUT)41712
13  Japan (JPN)1615410
14  België (BEL)1023
15  Switserland (SUI)0101
16  Malta (MLT)20022
17  Swede (SWE)0011
Totaal (17 NPKs)144138137419

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "The Thirteenth International Stoke Mandeville Games for The Paralysed". dinf.ne.jp. 17 Maart 1999. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2019. Besoek op 2 September 2016.
  2. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

wysig


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee