Paralimpiese Winterspele 1998

VIIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1998

Gehou inNagano, Japan
Deelnemende lande31
Deelnemende atlete562 (440 mans, 122 vroue)
Items122 in 5 sporte
Openingseremonie5 Maart 1998
Sluitingseremonie14 Maart 1998
Amptelik geopen deurKroonprins Naruhito
Atlete-eedYonoe Ryuei
Beampte-eed
Olimpiese vlamNaoya Maruyama
Vorige Spele1994: Lillehammer (Noorweë)
Volgende Spele2002: Salt Lake City (VSA)

Die Paralimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第七回パラリンピック冬季競技大会 Dai Shichi-kai Pararinpikku Tōkikyōgi Taikai) is tussen 5 en 14 Maart 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het 562 atlete uit 31 nasies aan 122 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die sewende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste buite Europa.

Die Olimpiese Winterspele 1998 is tussen 7 en 22 Februarie in Nagano gehou.

Sporte

wysig

5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

wysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

wysig

Dit was die eerste Paralimpiese Winterspele waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar dié land kon geen medaljes verower nie.

Aantal medaljes

wysig
Kaart van deelnemende nasies in 1998:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Noorweë (NOR)431891340
2  Duitsland (GER)4014171344
3  Verenigde State (USA)491381334
4  Japan (JPN)6712161341
5  Rusland (RUS)351210931
6  Switserland (SUI)19105823
7  Spanje (ESP)8000
8  Oostenryk (AUT)347161134
9  Finland (FIN)2175719
10  Frankryk (FRA)2559822
11  Nieu-Seeland (NZL)4116
12  Italië (ITA)2134310
13  Tsjeggië (CZE)63317
14  Oekraïne (UKR)113249
15  Kanada (CAN)3219515
16  Australië (AUS)41012
 Denemarke (DEN)31012
18  Slowakye (SVK)1806410
19  Swede (SWE)240156
20  Nederland (NED)30112
21  Pole (POL)260022
Totaal (31 NPKs)562122122123367

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.

Eksterne skakels

wysig


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

🔥 Top keywords: