Phoebe Waller-Bridge
Phoebe Waller-Bridge (gebore 14 Julie 1985) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Solo: A Star Wars Story (2018) en in die televisiereekse Fleabag (2016), Crashing (2016), en Killing Eve (2018).
Phoebe Waller-Bridge | |
Geboortenaam | Phoebe Mary Waller-Bridge |
---|---|
Geboorte | 14 Julie 1985 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2018: Solo: A Star Wars Story
Televisiereekse
wysig- 2011: The Cafe
- 2016: Fleabag
- 2016: Crashing
- 2018: Killing Eve
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: TuisbladApokkeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsJacques LootsTienie HollowayThys die BosveldklongCarles PuigdemontVarkgriepSeksWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIISwangerskapWikipedia:GebruikersportaalSeksposisieGordelroosLys van vertalings in AfrikaansS.W. LiebenbergHartversakingVeelvuldige skleroseTweede WêreldoorlogSkildklierWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowPaul LouwSeksuele penetrasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:Welkom nuwelingeSuid-AfrikaGoogleOraniaWikimedia-stigtingVlag van die Verenigde KoninkrykWikipedia:SandputBloeddrukVingerseksGalblaasWikipedia:Omtrent