Preston is 'n stad in die noordweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Bolton en Blackpool. Die stad het 'n bevolking van 97 886 in 2011. Daar is ook 16 plekke in die Verenigde State van Amerika, twee plekke in Kanada, twee in Australië en 3 in Skotland wat na Preston genoem is.

Preston

Ligging van Lancashire in EngelandWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Land (VK)Vlag van Engeland Engeland
 Administratiewe gewesNoordwes-Engeland
 Historiese graafskap Lancashire
 Koördinate53°45′N 2°42′W / 53.750°N 2.700°W / 53.750; -2.700
 Oppervlakte: 
 - Totaal142.22 vk km
 Hoogte bo seevlak? m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)97 886
 - Bevolkingsdigtheid982/vk km
 TydsoneGMT
 - SomertydGMT+1
 BynaamProud Preston
 Amptelike Webwerfwww.preston.gov.uk

Geskiedenis

wysig

In die Domesday Book van 1086 is Preston as Prestune gelys.

Demografie

wysig

Preston was die 50ste stad in die Verenigde Koninkryk. In 2006 was 84,6% van sy bevolking Blankes, 11,6% Indiërs, 1,1% Swartes, 0,8% Chinese.

Susterstede

wysig