Reece Hodge

Reece Hodge (gebore 26 Augustus 1994) is 'n professionele rugbyspeler wat die Wallabies verteenwoordig in internasionale rugby. Hy speel tans vir die Rebels in die Superrugbykompetisie in Australië. Sy voorkeurposisie is senter. Hy is ook deel van Australië se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.

Reece HodgeRugbyportaal
Volle naamReece Hodge
Geboortedatum26 Augustus 1994 (1994-08-26) (29 jaar oud)
GeboorteplekManly, New South Wales, Australië
Lengte1,91 m[1]
Massa94 kg
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Senter
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2016–Rebels57(345)
korrek soos op 16 Junie 2019.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2016–Vlag van Australië Australië33(82)
korrek soos op 6 Oktober 2018.

Verwysings

wysig
  1. "REECE HODGE" (in Engels). Melbourne Rebels. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2016. Besoek op 29 Mei 2016.