Rooioogtiptol
Die rooioogtiptol (Pycnonotus nigricans) is 'n algemene, amper endemiese standvoël en plaaslike nomade in dorre savanne, rivierbos en tuine. In Engels staan die voël bekend as die Black-fronted bulbul of die African red-eyed bulbul.
Rooioogtiptol | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. nigricans |
Binomiale naam | |
Pycnonotus nigricans (Desfontaines, 1789) | |
![]() |
Voorkoms
wysig![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/52/Pycnonotus_nigricans.jpg/220px-Pycnonotus_nigricans.jpg)
Die voël word 19 cm lank en weeg 22 tot 36 gram. Die rooi oogkring is kenmerkend van die spesie.
Voortplanting
wysigHierdie voëls lê 3 eiers op 'n slag. Die eiers is pienk getint met donker merke daarop.
Verspreiding en woongebied
wysigDie spesie word in Namibië, Botswana en die westelike dele van Suid-Afrika in rivierbos en in droë struikgewasse naby water aangetref. Daar is twee subspesies:
- P. n. nigricans: suidwestelike Angola, Namibië, Botswana en westelike Suid-Afrika.
- P. n. superior: sentrale dele van Suid-Afrika.
- Badroetine
- Badroetine, deel 2
- Badroetine, deel 3
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooioogtiptol.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Rooioogtiptol
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante