SV Elversberg

SV Elversberg

Volledige naamSportvereinigung 07 Elversberg e.V.
Stigtingsdatum1907/1918
TuisveldWaldstadion an der Kaiserlinde,
Spiesen-Elversberg
Kapasiteit7 000
KompetisieRegionalliga Suid

Sportvereinigung 07 Elversberg e.V. is 'n Duitse sokkerklub uit Spiesen-Elversberg in Saarland. Die klub is in 1907 gestig as FV Germania Elversberg, in 1914 opgehef en in 1918 as Sportvereinigung VfB Elversberg heropgerig. Na die Tweede Wêreldoorlog het alle sportverenigings in Elversberg tot Sportgemeinde Elversberg saamgesmelt, waaruit die huidige SV (aanvanklik onder die naam SV Elversberg VfB 07) in 1952 afgestig het.

Die klub lewer die laaste 2 dekades van sy beste prestasies deurdat dit in 1996 promoveer na die Regionalliga, die derde vlak in die Duitse sokkerstruktuur. Die laaste jare is SV Elversberg 'n vaste deelnemer aan die Regionalliga Suid. Die klub presteer op hierdie vlak baie wisselvallig – die een jaar kom hulle baie naby aan promosie, net om die volgende jaar teen relegasie te moet veg.

Onlangse ligaposisionering

wysig
  • 1976-77(V)Bezirksliga Saarland/Oos9de
  • 1977-78(V)Bezirksliga Saarland/Oos11de
  • 1978-79(V)Landesliga Saarland/Noordoos1ste
  • 1979-80(IV)Verbandsliga Saarland1ste
  • 1980-81(III)Am.Oberliga Suidwes8ste
  • 1981-82(III)Am.Oberliga Suidwes9de
  • 1982-83(III)Am.Oberliga Suidwes11de
  • 1983-84(III)Am.Oberliga Suidwes7de
  • 1984-85(III)Am.Oberliga Suidwes15de
  • 1985-86(III)Am.Oberliga Suidwes15de
  • 1986-87(III)Am.Oberliga Suidwes18de
  • 1987-88 (IV)Verbandsliga Saarland6de
  • 1988-89(IV)Verbandsliga Saarland17de
  • 1989-90(V)Landesliga Saarland/Noordoos9de
  • 1990-91(V)Landesliga Saarland/Noordoos1ste
  • 1991-92(IV)Verbandsliga Saarland5de
  • 1992-93(IV)Verbandsliga Saarland8ste
  • 1993-94(IV)Verbandsliga Saarland1ste
  • 1994-95(IV)Oberliga Suidwes14de
  • 1995-96(IV)Oberliga Suidwes1ste
  • 1996-97(III)Regionalliga Wes/Suidwes18de
  • 1997-98(IV)Oberliga Suidwes1ste
  • 1998-99(III)Regionalliga Wes/Suidwes12de
  • 2000-01(III)Regionalliga Suid14de
  • 2001-02(III)Regionalliga Suid11de
  • 2002-03(III)Regionalliga Suid14de
  • 2003-04(III)Regionalliga Suid12de
  • 2004-05(III)Regionalliga Suid10de
  • 2005-06(III)Regionalliga Suid9de
  • 2006-07(III)Regionalliga Suid

Eksterne skakels

wysig
Regionalliga Wes 2010/11-seisoen

DSC Arminia Bielefeld II, VfL Bochum II, BV Borussia Dortmund II, Fortuna Düsseldorf II, SV Elversberg, FC 08 Homburg, 1. FC Kaiserslautern II, 1. FC Keulen II, Bayer 04 Leverkusen II, Sportvriende Lotte, FSV Mainz 05 II, VfL Borussia Mönchengladbach II, SC Preußen Münster, FC Schalke 04 II, SV Eintracht Trier, SC Verl ,SC Wiedenbrück 2000, Wuppertaler SV Borussia