Staatstoelae

nie-terugbetaalbare fondse wat deur een party aan 'n ontvanger uitbetaal word

Staatstoelae verwys na geldelike hulp van staatsweë aan persone wat weens liggaamlike, geestelike of maatskaplike omstandighede nie voldoende in hulle eie behoeftes en dié van hulle afhanklikes kan voorsien nie.