Steltloperagtiges
Steltloperagtiges (Charadriiformes) is 'n diverse orde van klein tot medium-groot voëls. Die orde omvat ongeveer 350 spesies wat reg oord die wêreld voorkom. Meeste spesies leef naby water en eet invertebrate of ander klein diertjies. Nietemin is sommige pelagies (seevoëls), sommige woon in woestyne en 'n paar kom in digte woude voor.
Charadriiformes | |
---|---|
![]() | |
Vanellus miles | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Charadriiformes Huxley, 1867 |
Families | |
Sien teks. |
Taksonomie
wysigDie orde word in die volgende families onderverdeel:[1]
- familie Alcidae
- familie Burhinidae (dikkoppe)
- familie Charadriidae
- familie Chionididae
- familie Dromadidae
- familie Glareolidae
- familie Haematopodidae (tobies)
- familie Ibidorhynchidae
- familie Jacanidae (langtone)
- familie Laridae (meeue)
- familie Pedionomidae
- familie Pluvianellidae
- familie Pluvianidae
- familie Recurvirostridae
- familie Rhynchopidae (waterploeërs)
- familie Rostratulidae (goudsnippe)
- familie Scolopacidae (strandlopers en snippe)
- familie Stercorariidae (roofmeeue)
- familie Thinocoridae
- familie Turnicidae
Sien ook
wysigVerwysings
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekS.W. LiebenbergTienie HollowayJacques LootsWillem KampApokkePaul LouwSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepWikipedia:GebruikersportaalSwangerskapSeksSeksposisieDemensieGordelroosCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieWiki HowSkildklierThys die BosveldklongWikipedia:OmtrentHartversakingTweede WêreldoorlogT20I-wêreldbeker 2024LongontstekingWikipedia:Welkom nuwelingeSuid-AfrikaPlaasjapieGalblaasNierversakingWikipedia:HulpWikipedia:Nuus vir gebruikersHulp:Verwydering van instandhoudingsjablonePokkePeach van PletzenAngina pectorisWikipedia:Algemene spelfoute