Kuifkopsterretjie
(Aangestuur vanaf Sterna bengalensis)
Die Kuifkopsterretjie (Thalasseus bengalensis) is 'n redelike algemene voël en nie-broeiende besoeker aan die ooskus van Suider-Afrika, veral in die somer. Hulle is swewers na die Wes-Kaap. Die voël is 35 – 37 cm lank, 180 - 240 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël bekend as die Lesser crested tern.
Kuifkopsterretjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. bengalensis |
Binomiale naam | |
Thalasseus bengalensis (Lesson, 1831) | |
Sinonieme | |
Sterna bengalensis Lesson, 1831 |
Fotogalery
wysig- Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Thalasseus bengalensis. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2004). Sterna bengalensis. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante