Steven Kitshoff

Steven Kitshoff (gebore te Somerset-Wes, 10 Februarie 1992) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in die Verenigde Rugbykampioenskap speel.

Steven KitshoffRugbyportaal
Geboortedatum10 Februarie 1992 (1992-02-10) (32 jaar oud)
GeboorteplekSomerset-Wes, Suid-Afrika
Lengte1,83 m
Massa120 kg
SkoolPaul Roos Gimnasium
BeroepProfessionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Stut
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2015–2017Bordeaux34(10)
korrek soos op 31 Mei 2018.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2010–2015
2020–
Westelike Provinsie
Westelike Provinsie
39
5
(5)
(5)
korrek soos op 29 April 2021.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2011–2015
2017–
Stormers
Stormers
60
61
(0)
(15)
korrek soos op 29 April 2021.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2016-Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika83(10)
korrek soos op 1 November 2023.

Kitshoff het sy debuut vir die Springbokke op 25 Junie 2016 teen Ierland op die Nuwelandstadion in Kaapstad gemaak, op ouderdom 24. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.

Eksterne skakels

wysig