Swartpensglansspreeu
Die Swartpensglansspreeu (Notopholia corruscus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in kus- en rivierwoude. Die voël is 'n ongereelde besoeker in die verre suide van sy gebied. Die voël is 19 cm groot en weeg 46 - 68 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-bellied Starling.
Swartpensglansspreeu | |
---|---|
![]() | |
'n Swartpensglansspreeu in Kenia. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. corruscus |
Binomiale naam | |
Lamprotornis corruscus Nordmann, 1835 |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- BirdLife International (2012). "Lamprotornis corruscus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 20 Augustus 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Verwysings
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante