Temis of Themis (Grieks: Θέμις) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van goddelike orde, gebruike en die reg. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en by Zeus die ma van die Skikgodinne[1] en Astraia.

Themis van die Tempel van Nemesis, deur Chairestratos, omstreeks 300 v.C.

Verwysings

wysig
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Themis
  1. Hesiodus, Theogonie, 901ff.

Eksterne skakels

wysig
🔥 Top keywords: