Terekruiter
Die terekruiter (Xenus cinereus) is 'n skaars somertrekvoël wat voorkom by modderige riviermondings en strandmere met 'n voorkeur vir mangliete en plekke met seegras. Die voël is 22 – 25 cm lank, 65 – 100 g groot met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as die Terek Sandpiper.
Terekruiter | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci |
Familie: | |
Genus: | Xenus Kaup, 1829 |
Spesie: | X. cinereus |
Binomiale naam | |
Xenus cinereus (Güldenstädt, 1775) | |
Sinonieme | |
Tringa cinerea |
Die Terekruiter is die enigste spesie in die genus Xenus.
Fotogalery
wysig- Eet 'n wurm
- Swerm in vlug
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Xenus cinereus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Xenus cinereus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontApokkeW.H. BoshoffVarkgriepP.C. SchooneesSeksposisieSwangerskapSeksLys van Suid-Afrikaanse musikanteTweede WêreldoorlogJacques LootsThys die BosveldklongCleopatra VIIWikipedia:GebruikersportaalSkildklierWikipedia:HulpWikipedia:GeselshoekieGordelroosWiki HowVingerseksAfrikaansKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuStatietSuid-AfrikaPornhubPaul LouwHartversakingWikipedia:OmtrentWikipedia:Welkom nuwelingeDemensieT20I-wêreldbeker 2024Tienie HollowayLongontstekingGoogleMasturbasieSeksuele penetrasie