Tsolwana-natuurreservaat

Die Tsolwana-natuurreservaat is geleë in die Oos-Kaap en is 8 500 hektaar groot. Dit is geleë aan die noorderhange van die Winterberge en op die rand van die Karoo. Die Swart-Keirivier vorm die suidwestelike grens van die reservaat. Die grootste gedeelte van die reservaat bestaan uit grasvlaktes.

Tsolwana-natuurreservaat
LandSuid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
Naaste dorpTarkastad
Ligging van Tsolwana-natuurreservaat op 'n kaart (Oos-Kaap)
Tsolwana-natuurreservaat
Tsolwana-natuurreservaat
Koördinate: 32°10′14″S 26°30′01″O / 32.1706°S 26.5003°O / -32.1706; 26.5003
Oppervlak8 500 ha
BestuursliggaamOos-Kaapse Parkeraad

Die reservaat beskik oor 'n klompie vrylopende wildsoorte.

Galery

wysig

Bronne

wysig
  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.
  • Atlas of National Parks and Reserves of South Africa. Kaapstad: Mapstudio. 2004. ISBN 978-1-86809-842-2.