Victoria van Sakse-Koburg en Gotha

Prinses Victoria (Victoria Adelaide Mary Louisa; 21 November 1840 – 5 Augustus 1901) was die oudste kind van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Sy het die Duitse keiserin en koningin van Pruise geword deur haar huwelik met die Duitse keiser Frederik III. Ná haar man se dood het sy algemeen bekend geword as keiserin Frederik (of in Duits: "Kaiserin Friedrich").

Victoria van Pruise
Duitse keiserin; Koningin van Pruise; Princess Royal

Volle naamVictoria Adelaide Mary Louise
EggenootFriedrich III van Duitsland
KindersWillem II, Duitse keiser
Charlotte, die Hertogin van Sakse-Meiningen
Prins Heinrich
Prins Sigismund
Prinses Viktoria
Prins Waldemar
Sophie, Koningin van Griekeland
Prinses Margarethe
TitelsDuitse keiserin
Koningin van Pruise
Kroonprinses
HuisHohenzollern
Sakse-Koburg en Gotha
VaderAlbert van Sakse-Koburg en Gotha
MoederVictoria van die Verenigde Koninkryk
Gebore21 November 1840; Buckingham-paleis, Londen
Oorlede5 Augustus 1901; Friedrichshof-kasteel, Cronberg im Taunus, Duitsland

Verwysings

wysig
Hierdie artikel is merendeels vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel en:Victoria, Princess Royal
  • Thomas Weiberg: … wie immer Deine Dona. Verlobung und Hochzeit des letzten deutschen Kaiserpaares. Isensee-Verlag, Oldenburg 2007, ISBN 978-3-89995-406-7.

Eksterne skakels

wysig