Vingermanna
Vingermanna (Eleusine coracana) ook bekend as rapoko of rupoko, word op aansienlike skaal deur die inheemse bevolking van Afrika en Indië as voedsel verbou.
Vingermanna | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Poales |
Familie: | Poaceae |
Genus: | Eleusine |
Spesie: | E. coracana |
Binomiale naam | |
Eleusine coracana | |
Sinonieme[1] | |
|
Van die meel word brood gebak en bier gemaak. Verder word dit aangewend om varke vet te maak en as voëlsaad.
Die plant aard goed op arm grond en groei vinnig. Dit word tot 1,2 m hoog en die sade is 1 tot 2 mm breed. Hierdie saadjies is ryk aan minerale, veral aan kalsium.
Lees ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "The Plant List: A Working List of All Plant Species" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 8 Januarie 2015.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons het meer media in die kategorie Vingermanna.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Vingermanna
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontKategorie:Artikels met NGV-identifiseerdersJacques FreitagVarkgriepTienie HollowayPaul LouwWillem KampSeksposisieJacques LootsP.C. SchooneesSwangerskapWiki HowS.W. LiebenbergW.H. BoshoffMonolietNUMJohan StemmetSeksDick SchoofWikipedia:GebruikersportaalGordelroosWikipedia:GeselshoekieSkildklierWikipedia:OmtrentCleopatra VIIKategorie:SamelewingGalblaasCristiano RonaldoWikipedia:Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye mediaMark RutteSeksuele penetrasieJoodse kalenderHuisgenoot: Ware LewensdramasPieter GroenewaldTweede WêreldoorlogLongontsteking